South Africa Business Directory

Oudtshoorn Engineering

Address

7 Rand Street Oudtshoorn, Western Cape, 6620

Contact Information

Description about Oudtshoorn Engineering

Die beslote korporasie Oudtshoorn Engineering is op 1 September 1989 gestig waarna dit begin hanel dryf het in die herbouing van die enjins van vramotors, bakkies, trekkers en motors asook verwante enjins soos Listers, Deutz ensovoors. 

Van ‘n relatiewe klein begin het die onderneming tot die leier in die Groot en Klein Karoo gegroei.

Werk word onderneem van Graaf-Reinet tot op Ladismith, insluitend Beaufort-Wes, Prins Albert en naburige dorpe.

Oudtshoorn Engineering is an established Oudtshoorn business of the past 20 years. We build and repair all types of engines as well as carry out related engineering and automotive mechanical work.