South Africa Business Directory

Klein Fonteintjies Kleuterskool

Address

99 Elise Straat Fontainebleau Randburg, Gauteng, 2194

Click here to view interactive map
Click to view interactive map of Klein Fonteintjies Kleuterskool
Travel Direction (New Window)

Contact Information

Description about Klein Fonteintjies Kleuterskool

Klein Fonteintjies Kleuterskool het sy deure geopen in 1997 en is ons baie trots op ‘n puik skool. Daar heers ‘n huislike en persoonlike atmosfeer onder die personeel, kleuters en ouers. Dit is vir ons belangrik om elke kleuter tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel op liggaamlike en emosionele vlak. Ons werk nie net by Klein Fonteintjies nie maar het ook baie pret! Gekwalifiseerde personeel bied die klasse op ‘n interresante en informele wyse aan. Die klasse is goed ingerig met genoeg ruimte vir speel en leer. Alle klasse is toegerus met die nodige opvoedkundige speelgoed om die kleingoed te vermaak. Ons volg ook ‘n streng roetine in die klas om te verseker dat alle leerareas gedek word. Die speelterrein is veilig en kleutervriendelik met genoegsame klimapparaat om die grootspiere te ontwikkel. Die jonger maats maak gebruik van hul eie speelarea wat afgeskei is van die groter maats en is aangepas vir hulle veiligheid.